Related posts

8 Thoughts to “Landscape Macro”

  1. Ralf Tange

    Lieber Dirk, herzlichen Glückwunsch zu Deiner neuen Webseite! Du hast wirklich viele kunstvolle Ideen und gelungene Umsetzungen. Wir sind stolz auf Deine Fähigkeiten. Vielen Dank auch für die netten Worte auf der Familienseite. Wir sind dankbar, ein Teil der Familie zu sein und immer in Gedanken und Gebet verbunden. Grüße aus Hamburg, Ralf.

    1. Dirk Coetzee

      Ah Ralf, Du bist so willkommen. Mit diesem Beitrag wollte ich allen mitteilen, wie wertvoll meine Familie für mich ist. Grüße aus Pretoria. Dirk

  2. Gerrie Coetzee

    Broer Dirk , dit is besonders hoe jy lig kan manupileer ! Jy kan baie trots daarop wees. Geniet hom!
    Liefdegroete , Gerrie en Rina uit Ermelo Mpumalanga.

    1. Dirk Coetzee

      Baie dankie, Broer Gerrie! Hierdie “lock down” is darem nie ‘n “knock down” nie. Ek neem baie plusse hieruit.

  3. Rina Coetzee

    Swaer Dirk, dit is ongelooflike pragtige fotos van lig! Ek en Gerrie nou saam gekyk. Doe so voort! Liefde Gerrie & Rina xx.

    1. Dirk Coetzee

      Baie dankie vir jou belangstelling en kommentaar, Rina!

  4. Elizabeth

    Dis ongelooflik om die eindproduk te sien. Ek weet hoeveel effort jy insit met elke fotosessie en die verwerking daarna! Hou aan Dirk, dis pragtig!

    1. Dirk Coetzee

      Dankie My Vrou, jou ondersteuning en aanmoediging is onontbeerlik vir my.

Leave a Comment