Dis duidelik dat hier klomp nadenke, tegniek en kundigheid in lê. Ekself doen bietjie kunstigheid op Corel Draw en ‘n lasermasjien. Dis maar net ‘n druppeltjie van wat gedoen kan word, maar mens kry waardering en respek vir die moeite, navorsing, voorbereiding, probeer en weer probeer totdat jy die gewenste resultaat kry. Dit kan ek sien met wat jy doen, Dirk. Dis indrukwekkend!

Baie dankie, Harm. Ek kan jou observasie net beaam. Dis ‘n proses. Die lekkerste is om by iets uit te kom wat ‘n mens kan deel.